Laai ons kalender hier af
Klik hier

Besoek ons YouTube-kanaal

Skakel vandag in by NG Doringkruin se eie YouTube-kanaal.
Klik hier

Eredienste op Sondae

Eredienste is elke Sondag om 9vm. ʼn Boodskap sal elke Sondag om 9vm op YouTube en LifeFM (100.6) uitgesaai word.

Jeug– en Tienerbediening

Jeugaktiwiteite Sondae tydens skoolkwartale; Kleuterkerk (3 – 6 jr.) om 9vm tydens erediens Kinderkerk (Gr. 1 – 6) – om 9vm tydens erediens TICC – tienerdiens (Gr. 7 – 11) – om 16:30 - 18:15 in Gemeentesentrum

Saai deur jou eie gemeente

Deur jou maandelikse bydrae aan
NG Doringkruin toe te vertrou, stel jy die Gemeente in staat om met verantwoording toe te sien dat bediening optimaal geskied op elke vlak, gelowiges in nood versorg word en die koninkryk uitgebrei word. Verskeie bydrae-opsies is beskikbaar: Klik hier vir inligting.